Successfully reported

Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jeremy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfect for our needs. Clean and spacious enough. Higher wall for privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar V
1 nag
5.0
Sep 2025

Great. I had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het baie gestap teen see front en die restaurante baie lekker gevind. Baie lekker gebly. Dis doodstil in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kay G
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

We had an awesome stay. Johan was very helpful. Will definitely recommend 13 on 2nd Guest Rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Goeie waarde vir geld. Super skoon en netjies. Gasheer was baie vriendelik. Woonstel was uitgerus met meer as die nodige. 'n Groot dankie vir alles aangebied. Julle het werklik aan alles gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, snoesig en stil, net wat ons nodig gehad het. Johan, ons gasheer, het ons ontmoet by die gastehuis en sommer dadelik laat welkom voel. Nadat hy vir ons alles verduidelik het t.o.v. ons verblyf, het hy ons na ons selfsorg eenheid geneem. Ons het in Nautilus gebly, wat baie smaakvol gedekoreer is met alles wat mens kan nodig kry in 'n klein selfsorg eenheid. Daar is 'n yskas met water, yoghurt en langlewe melk, asook 'n koffie en tee stasie. Wat vir ons uitgestaan het, is die komplimenterende bakkie muesli en corn flakes wat ook vir gaste gegee word. Dit spreek van die 'ekstra myl' wat Christa en Johan gaan om hul gaste ekstra sosiaal te laat voel. Die badkamer het 'n ruim stort met 'n groot stortkop. Wat vir ons die beste eienskap is van 13 on 2nd, is die ligging. By die berg en so rustig as kan kom, net wat ons nodig gehad het. PS. Ons het die tweede nag in die Dolphin selfsorg eenheid gebly, wat meer ruim is as Nautilus, met 'n gasstoof en oond kombinasie, mikrogolf, yskas en alles wat mens benodig in 'n goed toegeruste selfsorg eenheid. 13 on 2nd kan ons hoog aanbeveel en gaan nou ons gunsteling gastehuis wees wanneer ons weer in Hermanus oorbly!.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Puik waarde vir geld. Verblyf was presies soos geadverteer op die webtuiste. Die kamer was pynlik netjies en ruim. Die badkamer is baie modern. Sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfect for one night stay. The hosts were very responsive and helpful and offered their garage to store our bikes and surfboards to keep them safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette And Brad K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Cosy and quaint. Nice and convenient overnight stay. Explored a different side of Hermanus, which was really good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 2nd Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb567be92d92d04555193a36877dda8aba70d8330144d218013187eee33f5405a335ee8868aaf96240c9394e0c492c8d61c04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 13 2nd Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.401285 19.273841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang