Successfully reported

Hermanus Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word.
Die oorblywende balans moet voor of met aankoms betaal word.
Gaste sal vir enige vermiste items as gevolg van diefstal, breekskade ens. verantwoordelik gehou word.
Inkloktyd is vanaf 14:00 en uitkloktyd is voor 09:00, tensy anders gereël. 'n Vroeër inkloktyd of later uitkloktyd kan maksimum 2 dae vooraf gereël word.
Die 2 hoofingange na die perseel is grondpaaie. Die een is 4 km lank en die ander een is 10 km lank. Albei grondpaaie is vir alle voertuie geskik.
Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word. Troeteldiere moet egter goed opgelei wees en goeie maniere hê, aangesien daar wild naby die kothuis wei.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Off the R34, Farm Goliathskraal, 38 km from Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b868b15f18d4150a014d123ebe46707f8ddce3af79518af7e15251cf72bf4ede486fe88841ae07987f56a7aff14a989f98f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense 95 5 1 5 Off the R34 Farm Goliathskraal 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.833191555575 27.080840170384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang