Hermanus Reefs Studios
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 012 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hermanus Reefs Studios is in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, in Suid-Afrika se Wes-Kaapprovinsie geleë. Dit staan bekend as 'n walviskykbestemming. Dit is die ideale plek vir gaste wat verblyf naby die see soek.
Elke ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die ateljees beskik oor 'n kombuisie, gemaklike sitareas en slaapbanke. Die ateljees spog ook met 'n balkon met Weber-braaigeriewe.
Wasgoeddienste is beskikbaar, en die eiendom is naby meeste geriewe geleë. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Reefs Studios het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang