Hermanus Reefs Studios
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hermanus Reefs Studios is in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, in die Wes-Kaap geleë. Dit is 'n bekende walviskykbestemming en die ideale plek vir gaste wat verblyf naby die see soek.
Elke ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Elkeen beskik oor 'n kombuisie, 'n gemaklike sitarea, slaapbanke en 'n balkon met Weber-braaigeriewe.
Wasgoeddienste is beskikbaar en die verblyf is naby meeste geriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Reefs Studios het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang