Heron's View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies, funksies of raserige aktiwiteite word toegelaat nie.
Rook in die woonstel is verbode.
Knysna ervaar tans 'n droogte en gaste moet asb. spaarsamig met water werk.
Let asb. dat daar 'n uitgebreide waterfiltreerstelsel is.
Die verblyf werk net met sonkrag en gaste moet dus asb. ligte afskakel indien dit nie gebruik word nie.
Maak asb. die woonstel netjies voor vertrek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Ridgewood Close, Brenton on Lake, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang