Rustig by die See
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2209 Herron Road, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rustig by die See bied knus selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, wat in die hartjie van Bettysbaai geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir gaste wat hierdie pragtige kusdorp wil verken.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kleuter, met 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed sowel as 'n klein bedjie geskik vir 'n kleuter. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Daarbenewens het hierdie woonstel 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is ook 'n sitarea en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste hul eie privaat patio met sitplek en braaigeriewe. Die ligging van hierdie eiendom is binne loopafstand van die strand. Gaste het veilige parkering op die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2209 Herron Road, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2209 Herron Road, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang