Successfully reported

Heuningkop Plaashuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Suhail E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Brilliant stop over on the way to Namaqualand. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Moderne geriewe in 'n rustige plaasomgewing. Heuningkop Plaashuis is werklik uitstaande akkommodasie. Die braai geriewe met die allermooiste uitsig op die plaas was 'n bonus vir ons. Wens ons kon vir 'n week aanbly i.p.v. oornag. Baie dankie vir julle gasvryheid en om 'n stukkie van julle plaas met ons te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adalein
Heuningkop Plaashuis
Baie dankie, Marisa. Ek waardeer jou mooi terugvoer. Sien julle dan hopelik in die toekoms vir 'n langer kuier

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik, rustig en pragtige omgewing. Hierdie plek het my verwagtinge oortref. Dis ruim, skoon, netjies en stil, en die uitkyk oor die Kalahari-veld is ongelooflik. Braaihout word verskaf en ons het so lekker gebraai en gekuier. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adalein
Heuningkop Plaashuis
Baie dankie vir die pragtige boodskap. Ons waardeer dit baie. Dankie ook vir die voorbeeld gaste wat julle was.

Esme D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Luuks en alles wat jy nodig het. Fantasties. Alles wat jy nodig het. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robyn C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Modern, clean and newly built. Lovely big home. Very spacious. The host was wonderful and friendly. Modern and really gorgeous finishes. Struggled with hot water in the showers, gas geysers, very finicky to get the right temperature, and the hot water would disappear quickly. Other than that, wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik! Alles was 100% met die aankoms, en ons het te lekker op die groot stoep gekuier. Mooiste sonsondergang daar belewe en die mooiste foto's geneem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ons sien julle vir seker weer. Heuningkop Plaashuis het ons vir twee aande bederf met vrede en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beautiful house in perfect surroundings, very welcoming! We were given good directions so could find the place easily. Adelein was there to welcome us and show us around the Plaashuis. What a great stay we had, the house was ultra-comfortable, well equipped and spotlessly clean. A drive up the dune was a perfect way to enjoy sundowners. We had many springboks and sables coming to drink at the waterhole in front of the house plus very active birdlife. I don't think there could be a nicer place to stay, we were sorry to have to leave. Thank you Adelein and Johan for a magnificent few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
1 nag
5.0
Aug 2024

Puik waarde vir geld. Maak asb. hierdie 'n stop op jou reis. Met ons aankoms het ons 'n pynlik netjiese en skoon huis gevind. Maklik om die plek te vind. Beddens en beddegoed was baie gerieflik. Daar was oorgenoeg braai hout op die stoep. Die sterre uitsig vanaf die stoep het ons baie geniet. Oorgenoeg spasie vir 'n groot familie en lekker kuier plek. Ons kon nie vir meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adalein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 320
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 320
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 320
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benede, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7f1fd238e41330771cbaa79109162cdfb98c31ca40b728fc98a6909281e63e144d420936d9e22f699d7ab1c6a1f2547c1f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 320 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 Benede Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.178182239024 22.315376079921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang