Successfully reported
+45

Hexberg Cottage

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Hexberg Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hexberg Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang.

Die eenhede bestaan uit 'n slaapkamer wat slaapplek bied vir 2 volwassenes. Die badkamers is toegerus met storte. Daar is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar vir gaste.

Die eenhede het almal 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenhede gebruik sonkrag, so die ligte, WiFi en TV met Netflix en Youtube is aan tydens beurtkrag.

Gaste kan die wynplase waarvoor Wellington bekend is, en in die nabyheid daarvan, verken.

Veilige parkering is slegs op die perseel beskikbaar vir voertuie tot 'n 1-ton bakkie, met 'n maksimum hoogte van 2.2 m en 'n lengte van 5 m.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Helen V
5.0
Awesome. Baie lekker rustig het die stilte geniet.
Sep 2025
Annelize B
5.0
Heerlik. Ons gasvrou was vriendelik en baie hulpvaardig. Geriewe en diens puik!
Aug 2025
Gerhard S
5.0
Baie aangenaam gewees. Ons was al heelwat kere tevore hier gewees. Sien sterre.
Aug 2025
Angela W
Besigheidsreis
5.0
Comfortable and clean. Great, convenient, clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Meredith J
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanning, rustig. Dit was 'n veilige, rustige omgewing. Die verblyf was lekker.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 147

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1 Hexberg Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hexberg Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Hexberg Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaa66aad597fc9720196ba7836739c5c37eb356c8a3a6369ba1983b8c43c16ae5cae46d3be084ef7319b541677cfc58b11c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 147 5 1 5 1 Hexberg Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.632532827324 19.008181829448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang