Successfully reported
+29

HIbernian Towers 1006

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 10.6 Hibernian Towers, Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hibernian Towers 1006 is 'n selfsorgwoonstel in die Hibernian Towers-gebou op die strandfront in Strand. Dit is naby Somerset-Wes en die Kaapse Wynlande.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met 'n media-stroomboks. Die woonstel spog met ondervloerse verhitting. Daar is 'n balkon met 'n uitsig oor die see, op Tafelberg en die pragtige Helderberge en Hottentots-Hollandberge. Die balkon het buitemeubels en braaigeriewe.

Die hysbak werk tydens beurtkrag en daar is Magneto-ligte in die woonstel. Die WiFi werk met 'n UPS. Die Hibernian Towers-gebou het 'n gimnasium, sauna en 'n swembad op die vierde verdieping, asook 'n winkeltjie, koffiewinkel, restaurant en 'n spa en haarsalon op die grondverdieping.

Die Stellenbosch Wynroete met verskeie wynplase is net 15 tot 25 km weg. Die woonstel is op die Golden Mile geleë en is stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.

Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 134

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Unit 10.6 Hibernian Towers, Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink HIbernian Towers 1006 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 10.6 Hibernian Towers, Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmZDZmMDNjLWZjODItNDlmOC1hZTg2LTk5OWVlNjQyMzc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Unit 10.6 Hibernian Towers Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.11406753975 18.822932652779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang