Successfully reported

Hibernian Towers 505

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Linda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantastic view. Well equipped and clean. The view is absolutely to die for. On one side, you have a stunning view of the ocean and on the other side, the mountains. The unit is well equipped and furnished. Everything was clean and tidy when we got there. We were even welcomed with a bottle of wine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoffrey O
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ons verblyf was baie lekker. Die plek was skoon en netjies. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hibernian Towers 505
Baie dankie vir u goeie terugvoer! Dit sal heerlik wees om u weer te akkommodeer.

Christopher M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

The most memorable stay I have had in a long time. Was amazing. Rooms are spacious. Everything that was needed was available. Views are spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hibernian Towers 505
Thank you so much for the review, we do appreciate the feedback from our guests and strive to continually improve. It was a pleasure hosting you!

Annalene C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Netjiese verblyf met pragtige uitsig oor die see. Die 2 badkamers met net 1 stort was ongerieflik vir 8 mense. Beveel 'n stort aan in die 2de badkamer eerder as die bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hibernian Towers 505
Thank you so much for the review! We look forward to hosting you again! Warmest regards

Franscois C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Baie mooi. Baie mooi. Alles is naby jou. Natuur is ook baie mooi. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hibernian Towers 505
Baie dankie vir u goeie terugvoer! Dit sal heerlik wees om u weer te akkommodeer.

Leana B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Spesiale tyd saam met familie. Dit was baie lekker, privaat en genoeg ruimte om te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hibernian Towers 505
Baie dankie vir u goeie terugvoer! Dit sal heerlik wees om u weer te akkommodeer.

Katrien R
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Fantasties lekker en gerieflik. Ons het heerlik gebly! Die uitsig is pragtig, en alles is mooi en netjies en van goeie gehalte. Ek sou net bly gewees het as die beddens en skottelgoed daagliks gedien was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hibernian Towers 505
Thank you so much for the review, we do appreciate the feedback from our guests and strive to continually improve. It was a pleasure hosting you!

Margie J
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2025

Baie lekker gekuier saam familie. Gemaklik vir 8 mense. Veilige verblyf met pragtige uitsig. Kan meer aandag gegee word aan klein details, soos bv. bedkassies met lampies wat nie naby plugs is nie. Gechipte borde en tafelmatjies wat nie skoon was nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andri
Hibernian Towers 505
Thank you so much for the review, we do appreciate the feedback from our guests and strive to continually improve. It was a pleasure hosting you!

Annette L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Beste plek om jouself te vind en net te ontspan! Dis die mooiste blyplek met die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hibernian Towers 505
Thank you for your review. We trust to see you again.

Gcobisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

It was fantastic. My stay was fantastic, staff are friendly and helpful, good location and shops are close by. The place was clean, big space for the whole family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andri
Hibernian Towers 505
Thank you so much for the review! We look forward to hosting you again! Warmest regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andri Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R5 600
R 5 600 R 2 520
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 600
R 5 600 R 2 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf R5 600
R 5 600 R 2 520
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner Sarel Cilliers and Beach Road, Hibernian Towers 505, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29f726ca7448a793a4ba25e420801fb7e5a6ddf31bff338b7b813da7eb20224faa28bad1120319785906fa81fbf7e8a15a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600 nouVanaf R2 520 per nag, vir 8 mense 48 5 1 5 Corner Sarel Cilliers and Beach Road Hibernian Towers 505 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114011207303 18.82306866404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang