Successfully reported
+13

Hibiscus Guest Room

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Hangklip Street, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hibiscus Guest Room bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in Twin Palms, Strand geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf alleenreisigers óf sakereisigers.

Hierdie woonstel kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.

Hierdie woonstel het ook 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite het gaste hul eie patio met 'n tafel en stoele waar hulle 'n oggendkoffie kan geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 2 km vanaf die hoofstrand en binne 'n radius van 5 km vanaf winkelsentrums en 2 hospitale.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Mark T
5.0
Great overnight stay. Very comfortable and convenient, well-appointed facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Chris V
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, gemaklik en absoluut uitstekende opsie! Uitstekende opsie. Gasvryheid, netheid en ligging. Ideaal geleë om maklik enige plek te besoek! Bes...
Sien meer
Feb 2025
Wilerina S
Besigheidsreis
5.0
Perfect. Was perfect, all you need for a business overnight! Location was good. More than expected! I will use this accommodation again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Wilma W
Saam met vriende
4.8
Sal in die toekoms weer daar bly as ons die area besoek. Die eenheid is klein maar baie netjies en skoon. Daar is ook 'n paar bederfies wat dit baie s...
Sien meer
Okt 2024
Wiekus B
Besigheidsreis
4.6
Awesome. The friendliest, warmest welcome. Comfortable and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 19 Hangklip Street, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibiscus Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Hangklip Street, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc758f4ec95f9f9dcd14befc8b2bbda5cc5afe439c7b4785e05167bba4e050ca4a85dda29d865050bb2e687843140e3f836c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 19 Hangklip Street Twin Palms 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.115079921534 18.838309030015
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang