Higgs Haven
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Steenbras weg, Unit 12 Cintsa Chalets, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Higgs Haven is 'n vakansiehuis wat selfsorgverblyf bied, geleë in die veilige Crawfords Beach Lodge Estate in Chintsa, Oos-Londen, aan die Wildekus. Dit is die ideale bestemming vir 'n onvergeetlike kusvakansie saam met familie en vriende.
Die huis het slaapplek vir tot 5 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed het. Boonop is twee slaapbanke vir kinders in die leefarea op die boonste vloer beskikbaar. Die slaapkamers deel 2 badkamers, elk met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n 6-sitplektafel, waar gaste saam maaltye kan geniet. Die sitkamer bied oorgenoeg gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale.
Buite kan gaste ontspan op twee balkonne wat gemeubileer is met gemaklike buitesitplek terwyl hulle asemrowende uitsigte oor die see en rustige omgewing geniet. Veilige parkeerplek vir een voertuig is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot twee gemeenskaplike swembaddens, tennisbane en die restaurant op die perseel by Crawfords Beach Lodge. Die eiendom is gerieflik geleë net 50 meter van die strand af, wat maklike toegang bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Morne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 42 Steenbras weg, Unit 12 Cintsa Chalets, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Higgs Haven het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Steenbras weg, Unit 12 Cintsa Chalets, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang