Successfully reported

Higgs Haven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne en buite die eiendom.
Geen harde geraas word toegelaat nie.
Die Wildekus is die tuiste van baie Blou Ape. Om te verhoed dat hulle inkom, moet vensters en deure te alle tye toe bly wanneer gaste nie binne die huis of op die grondvlak is nie.
Die huis het 'n septiese tenk. Om blokkasies te voorkom, mag geen vreemde materiaal, nat doeke of sanitêre doekies in die toilette afgespoel word nie.
Ongelukkig het die eiendom parkeerplek vir slegs een voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Steenbras weg, Unit 12 Cintsa Chalets, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d59d26b569a7ff8641c1ba719d515d6cbef9a52f9c8528e27bde87a0c1ac028eea750d00d352c5fd35c48452890cd4f6100?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 42 Steenbras weg Unit 12 Cintsa Chalets 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.825876961728 28.119497909926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang