Successfully reported

High Breeze Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Leon B
1 nag
4.6
Apr 2025

Aangenaam. Ons kon lekker rus daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Ek het lekker gebly. Die verblyf was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Tanya S
Kort verblyf
3.2
Apr 2024

Baie raserig het definitief nie lekker gerus nie. Baie raserig, met karre wat tot laat in en uitry. Mens hoor die deure klap asof dit in jou kamer is. Ook 'n skerp lig wat direk in die kamer inskyn.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anzel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Gemaklike akkommodasie. Die plek was mooi skoon behou. Stort is 'n bietjie ongemaklik. Kombuis het 'n tekort aan glase. Lekker gebly al moes ek en my verloofde op 2 enkelbeddens slaap a.g.v. 'n tekort aan dubbelbed kamers beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chrisinda H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Baie lekker. Baie lekker gebly, baie vriendelike en behulpsame ontvangsdame. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel V
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Baie gerieflik. Baie netjies. Vriendelik & hulpvaardige mense. Altyd beskikbaar. Gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie S
1 nag
5.0
Aug 2018

Awesome, lekker gebly. Verras om te sien hoe netjies en skoon die plek is. Wonderlike diens gehad. Patrick is 'n gawe hulpvaardige persoon. Dankie vir 'n heerlike verblyf. Ons was 'n groep van 9 wat die Namakwalandse blommetoer gedoen het en ons sal beslis weer ons toergaste na jul toe bring. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2018

Uitstekende kliëntediens. Eenhede netjies en ruim. Verblyf is netjies ruim en met vriendelike behulpsame personeel. Gerieflike ligging en maklik om te vind. Kon reël om vroeër in te klok wat hoogs waardeer was veral omdat dit die dag 42 grade in Upington was. Nogmaals dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke H
1 nag
4.6
Sep 2018

Perfekte, netjiese oornag plek teen bekostigbare pryse. Eenhede is nuut en modern en skoon, als wat ons nodig gehad het teen bekostigbare prys. Personeel was baie hulpvaardig, het niks gekort nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Davego Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Rand Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MWVlOGFmLTFjNzQtNGE5NS1iNTRjLTUwMjczNjE5ZmQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 26 Rand Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.463655945599 21.230230182409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang