High-Tide
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
DStv, WiFi, beddegoed en handdoeke.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Ongelukkig het ons geen kredietkaartgeriewe nie.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Daar is verskeie DVD's en CD's beskikbaar vir gaste se gebruik op versoek.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die huis het alternatiewe elektrisiteit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 6 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Gleniqua Drive, Glentana, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang