Successfully reported
+33

Highlanders Camp and Lodge

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlanders Farm, Trawal Crescent, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Vanaf R390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Highlanders Camp and Lodge is 'n werkende plaas in die skilderagtige streek Namakwaland op die Kaap-Namibië N7-roete. Dit is tussen die wynplase aan die Olifantsrivier aan die voet van die Cederberg-bergreeks in die Klawer-wynstreek en bied 'n skilderagtige toevlugsoord.

Highlanders Camp and Lodge bied lieflike kampeerplekke en luukse kamers. Daar is 12 en suite-kamers met lugversorging en 3 privaat kampeerplekke. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe. Die kampeerplekke het gedeelde, sonkrag-aangedrewe ablusiegeriewe, 'n beskutte area met 'n wasbak en tafels, asook 'n kragpunt by elke staanplek.

Daar is 'n wynkroeg waar die meeste van die plaaslike wyne, bier en mout beskikbaar is. Langs die kroeg is daar 'n swembad met uitsigte oor die vallei.

Highlanders Camp and Lodge is oor 3 vlakke gebou. Die gelisensieerde kroeg en swembad op die boonste vlak het uitsigte oor die wynplase en op die berge. Die kroeg het 'n lieflike bergrotskaggel en 'n pooltafel wat met muntstukke werk. Gaste kan ook 'n unieke wyn- en kaasproe-ervaring geniet wat 7 van die streek se beste wyne insluit. Spyseniering kan vooraf vir groepe bestel word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Highlanders Farm, Trawal Crescent, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Gaste dink Highlanders Camp and Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlanders Farm, Trawal Crescent, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3206840ad06f014a5b1c5bea3b5c9815bfcdbff82e5dc126ffd4b8d7ff8f004f3e59e47eaa0725db973ff89b9483fd55e3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Highlanders Farm Trawal Crescent 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.900874111707 18.650346454302
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang