Successfully reported

Highlanders Camp and Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonja B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige grasperke, mooi uitsig op wingerde, gesellige kroeg en swembadarea. Wat 'n pragtige, goedversorgde kampeerterrein met uitsonderlike skoon geriewe. Vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie luuks ingerig. Lekker geslaap. Baie luuks ingerig. Lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Beautiful and peaceful. It was a lovely stay. The campsite was well looked after. It was very clean, even the steps up to the swimming pool were clean. We were very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Was spyt dat ons net een nag oorgestaan het. Moes 'n naweek daarvan gemaak het. Heerlik gekamp. Alles was goed. Die kombuisie en skaduweeboom op die staanplek, die ligging en netjiese ablusiegeriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlanders Farm, Trawal Crescent, Klawer, 8145, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3206840ad06f014a5b1c5bea3b5c9815bfcdbff82e5dc126ffd4b8d7ff8f004f3e59e47eaa0725db973ff89b9483fd55e3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Highlanders Farm Trawal Crescent 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.900874111707 18.650346454302
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang