Successfully reported

Highlanders View 843

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Skoonmaakdienste word daagliks voorsien.
Die huis skakel gedurende kragonderbrekings outomaties na sonkrag oor.
Gebruik asb. elektrisiteit spaarsamig om dit so lank as moontlik te laat hou tydens 'n onderbreking. Gaswaterverwarmers verseker dat warm water tydens kragonderbrekings beskikbaar is.
Indien gaste belangstel om gholf te speel tydens hul verblyf, bespreek asseblief vooraf deur die Highland Gate Pro Shop aangesien beskikbaarheid beperk is.
Die eienaar voorsien 'n gratis bondel vuurmaakhout, maar beveel aan dat gaste meer hout saambring as hulle die braai/kaggel wil benut.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 400
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 7 400
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 843 Ayrlands, Highland Gate Golf & Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61f804cc7ec6662c97fdd35d5b74f9c2bb7d1ce1a0b9b319ce4fe05cf9709bf506cbe356c9833bb050acd227ebd76fdd1806?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 400 per nag (plek vir 12) 2 5 1 4 843 Ayrlands Highland Gate Golf & Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.452717518845 30.212693616394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang