Hillcrest Hosting
Beskrywing
Kamer 1 bied slaapplek aan 3 gaste en het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, klein wasbak en braaipan. 'n TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi. Daar is ook braai geriewe beskikbaar op die perseel en in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Die eienaars is net om die draai en sal gaste verwelkom. Indien hulle nie beskikbaar is nie, word die hek oopgemaak deur dit te bel en die sleutel is in 'n sleutelboks beskikbaar. Die kode sal met bespreking verskaf word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en beskik oor lugversorging. Die badkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het 'n dubbelbed, sowel as 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n klein wasbak en 'n braaipan. Gaste het toegang tot 'n TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi. Braaigeriewe is beskikbaar op die perseel en in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Die eienaars is net om die draai en sal gaste verwelkom. Indien hulle nie beskikbaar is nie, word die hek oopgemaak deur dit te bel en die sleutel is in 'n sleutelboks beskikbaar. Die kode sal met bespreking verskaf word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 bied slaapplek aan 3 gaste en het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, klein wasbak en braaipan. 'n TV met Netflix en YouTube, asook gratis Wi-Fi. Daar is ook braai geriewe beskikbaar op die perseel en in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Die eienaars is net om die draai en sal gaste verwelkom. Indien hulle nie beskikbaar is nie, word die hek oopgemaak deur dit te bel en die sleutel is in 'n sleutelboks beskikbaar. Die kode sal met bespreking verskaf word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Slegg Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang