Hilltop Boutique Hotel
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Victoria Bay Heights Street, Victoria Bay, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 120 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hilltop Boutique Hotel is 'n eksklusiewe hotel wat verblyf in Victoriabaai bied. Die hotel spog met 'n mooi uitsig oor die see, die groen omgewing en op die berge en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n afgesonderde wegbreek.
Die hotel bied verblyf in 'n deluxe suite, standaard-dubbelkamer of 'n gesin-eenheid wat elk 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, gehaltelinne, 'n privaat ingang, klein yskassie 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV het.
Gaste kan langs die gemeenskaplike swembad ontspan, die gratis WiFi benut of die uitsig van die balkon af bewonder. Daar is 'n groot tuin wat ideaal is vir 'n piekniek en waarin kinders lekker kan speel. Braaigeriewe en 'n voetslaanroete is ook beskikbaar.
Hier kan gaste ook in die groen omgewing wandel of swem. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Victoria Bay Heights Street, Victoria Bay, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilltop Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Victoria Bay Heights Street, Victoria Bay, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang