Hilltop Boutique Hotel
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Victoria Bay Heights Street, Victoria Bay, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 120 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hilltop Boutique Hotel is 'n eksklusiewe hotel wat gerieflike verblyf in Victoriabaai bied. Die lodge spog met manjifieke uitsigte oor die see, berge en lowerryke omgewing, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.
Die hotel bied gaste 'n keuse van 'n luukse suite, standaard dubbelkamer, gesinsuite of 'n selfsorg-eenheid, almal met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos yskassies, haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Ontspan by die gemeenskaplike swembad, maak gebruik van die komplimentêre WiFi of bederf jouself met die pragtige uitsigte vanaf die gerief van jou balkon. Hilltop Country Lodge bied ook 'n groot tuin wat perfek is vir pieknieks of vir kinders om te speel. Gaste kan ook die braaigeriewe en 'n staproete geniet.
Gaste kan in die uitgestrekte lowerryke omgewing kuier of 'n duik in die swembad neem. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Victoriabaai op hande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Victoria Bay Heights Street, Victoria Bay, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilltop Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Victoria Bay Heights Street, Victoria Bay, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang