Hippo's Rest
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Hardekool Crescent, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R1 127 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Hippo’s Rest is 'n veilige selfsorg-vakansie-eenheid in Onverwacht, ideaal geleë naby die gholfbaan, hospitaal en Lephalale Mall. Perfek vir tot 3 gaste wat op soek is na 'n rustige en gemaklike oornagplek.
Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daarbenewens is 'n enkelbed in die leefarea beskikbaar vir ekstra buigsaamheid.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, sowel as alle nodige breekware en eetgerei. Gaste kan die ruim leefarea en 'n privaat braai-area geniet, perfek vir ontspanning en vermaak.
Bykomende geriewe sluit in 'n privaat ingang, onderdakparkering, betroubare WiFi en die versekering van geen beurtkrag nie, wat gaste se verblyf moeitevry maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 16 Hardekool Crescent, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gaste dink Hippo's Rest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Hardekool Crescent, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang