Successfully reported

His Vessel Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Amelia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beslis soos die naam sê, a vessel om af te skakel, vrede en rustigheid te ervaar. Ek sal die Vessel Guesthouse aanbeveel vir enige iemand wat rustig en omring wil word met die natuur en tog naby aan die mooi dorpie wil wees. Die ontbyt was regtig baie lekker tuisgebak en 'n groot bederf. Die slaapplek is baie mooi en dis so rustig. Ek sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is dankbaar, julle het lekker gerus en die rustigheid ervaar. Ontbyt is vir my 'n blessing om vir my gaste voor te sit. Ek is baie dankbaar julle het dit geniet.

Ge K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n wonderlike, ontspannende kuier, hoop om weer te gaan. Baie dankie aan Rina vir al hul moeite. Hulle het ons baie welkom laat voel met hul vriendelikheid en gasvryheid. Die ontbyt was heerlik en altyd betyds. Ons het waardering vir die fynere detail in die diens van ons woonplek. Dit is teen die berg geleë met 'n baie mooi uitsig. Die tuin is baie mooi versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer opreg. Sien gou weer.

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly, netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Dit is altyd lekker om te hoor julle het lekker gebly. Baie dankie

Lizelle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig pragtige uitsig. Ons het heerlik by Rina, asook Fila en Lily (honde kinders) gekuier! Rina het baie lekker ontbyt elke oggend gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Calming. Lovely setting, friendly service and informative about the surrounding area. Lovely breakfasts. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Thank you for the review. It was only a pleasure to be your host.

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Mooi berguitsig. Goed geleë in 'n stil en netjiese omgewing. Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was heerlik. Gastehuis is netjies en het voldoen aan al ons vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Was just perfect! We really were comfy, warm and very well fed! Thank you. We absolutely loved our overnight stay - was just what we were looking for. Right on the conservancy boundary and the best breakfast! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
So glad to hear that! You’re very welcome — it was a pleasure having you. Hope to see you again soon!

Annerie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Huislik, welkom, heerlik. Wat 'n voorreg om by His Vessel Guest House tuis te gaan. Rina was baie goeie gasvrou. Die ontbyt was heerlik en met liefde voorberei. Dankie dat Katryn toegelaat is om saam te kom kuier. Sy het Lilly se speel baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie gerieflik, skoon, sentraal geleë en veilig. Baie lekker gebly met baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Dit was vir ons net 'n plesier om u te huisves.

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Hulle het soveel moeite gedoen. Sal vir seker weer hier bly! Baie, baie lekker! So mooi geleë op die voet van die berg. Sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Ons is so bly om te hoor dat julle dit lekker gevind het en die ligging waardeer het. Dit was 'n plesier om julle hier te hê – ons hoop julle kom volgende keer vir 'n langer kuier! Veilige reis en tot ons mekaar weer sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 421 Berg Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmYK9ELCRv5g5Vpkz6EQVZUbvYFB3kBEHA84lLHVT5HYtCSg3v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 421 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.513690607956 28.416859753303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang