Successfully reported
+19

Historical Monument

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Corner of Libertina Amathila Avenue and Tobias Hainyeko Street, Haus Hohenzollern Unit 2, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Historical Monument is 'n bekoorlike woonstel in 'n historiese monumentgebou in die kusdorpie Swakopmund. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Hierdie 1-slaapkamer is geskik vir 2 gaste en spog met antieke houtvloere en hoë plafonne, en volledige WiFi regdeur. Die ruim slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en broodrooster. Daarbenewens is daar ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër, en 'n aparte sitkamer. Veilige parkeerplek word voorsien.

Doendinge wat gaste in die omgewing kan ervaar, sluit swem, kajakvaart, sandplankry, visvang en dolfyntoere in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike ervaring. Baie dankie vir die geleentheid om hierdie spesiale huis met 'n ongelooflike atmosfeer te ervaar. Dit was een van ons hoogtepu...
Sien meer
Sep 2025
Kallie L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Ons het baie lekker gebly, uitstekende ligging en waarde vir geld.
Aug 2025
Ludwig P
Saam met lewensmaat
5.0
Outydse sjarme met luuksheid. Was puik. Baie lekker.
Jul 2025
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Ongelooflike ervaring. Ongelooflike ervaring in een van die mooiste geboue in Swakopmund. Sentraal. Besonder mooi ingerig. Skoon. Sharon het alles ...
Sien meer
Jan 2025
Lydia B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die vakansie baie geniet, sal beslis weer die plek bespreek. Fantastiese plek, goeie ligging is 2 blokke van die see en is gerieflik naby wink...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Corner of Libertina Amathila Avenue and Tobias Hainyeko Street, Haus Hohenzollern Unit 2, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Historical Monument het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Corner of Libertina Amathila Avenue and Tobias Hainyeko Street, Haus Hohenzollern Unit 2, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnWzJt4UhSCcSUdKHQHtkoqsUZa2RXCDIQIB856aklVgYgVQwGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Corner of Libertina Amathila Avenue and Tobias Hainyeko Street Haus Hohenzollern Unit 2 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -22.680530959903 14.525665431947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang