Successfully reported
+20

Hobbit Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 President Steyn Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 369 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hobbit Boutique Hotel lewer 'n charismatiese huldeblyk aan skrywer J.R.R. Tolkien, en bied gaste 'n gesonde dosis ouwêreldse bekoring en stylvolle elegansie.

Hierdie geskiedkundige 4-ster-oase in die rustige, boomryke Westdene is stapafstand vanaf Bloemfontein se hoof-besienswaardighede, en is ook die plek waar J.R.R. Tolkien op 3 Januarie 1892 gebore is.

Die talle toekennings wat Hobbit Boutique Hotel al ontvang het, dien as getuienis van ons uitnemendheid! Die hotel is ook onlangs opgeknap en gerestoureer deur die nuwe eienaars, met die doel om die outentisiteit te laat herleef d.m.v sketse, skilderye en kaarte wat deur Tolkien self geïllustreer is.

Hierdie luukse boetiekhotel spog met pragtige kamers wat professioneel ingerig is, elkeen vernoem na 'n spesifieke Lord of the Rings-karakter.

Elke kamer het 'n kroegie, elektriese komberse, gehaltelinne, lugversorging en 'n volledige reeks gehalte-geriewe.

Die verblyf sluit 'n ontbyt-opsie in - 'n heerlike boetiek-styl maaltyd. 'n Uitstappie na die tuine, biblioteek of gesellige kroeg met baie karakter is ook op die doenlysie! Die kroeg bedien 'n wye verskeidenheid internasionale drank. Buiten topklas-akkommodasie met daardie tikkie J.R.R. Tolkien-geskiedenis, bied The Hobbit Boutique Hotel ook ontbyt wat oop is aan die publiek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Francois T
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie kamerdiens, rustig en veilig. Sal enige tyd weer hier kom bly. Baie lekker gebly in 'n heerlike kamer.
Sep 2025
Anja E
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek. Rustige, veilige atmosfeer.
Mei 2025
Felicity G
Besigheidsreis
5.0
We love it, as always. Our dog is also always made to feel welcome. Lovely as always! Warm fires and kind, helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Bernice J
5.0
Pragtige plek, en hul het uit hul pad gegaan! Baie dankie dat julle so mooi na ons ouma en oupa gekyk het .
Mrt 2024
Celest W
4.8
Baie goeie diens. Voel tuis! Baie goeie diens en besondere geriewe.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 19 President Steyn Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Hobbit Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 369
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 369
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 369
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 President Steyn Avenue, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjiXor4dtPeE6YKv0uHPJoUeFyZ7a9UYeWkpbj8DkwSd56xiogz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 369 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 19 President Steyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10594416426 26.21116321852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang