Successfully reported
+13

Hoener en Hennetjie

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Aug 2025 tot 20 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hoener en Hennetjie is 'n bekoorlike sonkrag-aangedrewe huis in De Kelders, Gansbaai, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand af. Die huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke. Komplimentêre WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Juliana V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly! Baie skoon, baie netjies! Alles wat nodig is. Baie TV kanale.
Sep 2025
Louise S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf. Ek en my man en ons 5-jarige seuntjie het 'n heerlike vakansie gehad by Hoener en Hennetjie. Ons was baie hartlik ontvang en die ...
Sien meer
Apr 2025
Norman M
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Very pleasant and friendly hosts, clean and just down the road from Klipgat Caves. Had a great, peaceful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Thelecia J
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvryheid 10/10. Alles netjies, privaat en klomp ekstra's. Vir seker sover beste. Beslis vyfster verblyf.
Des 2024
Andre O
5.0
Dit was 'n absolute plesier om by die mense te kuier. Hierdie was die enigste akkommodasie wat ons geniet het oor die hele Desember en Januarie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hoener en Hennetjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 De Villiers Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4350ac69533462937137facd95ded63601a1e32ef636f1bc07b0c442df6ec20a5d5ceec799100cda3f6d403b68e4ec2f64b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 20 De Villiers Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5513685 19.3730397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang