Hogrock Falls
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2026 tot 10 Des 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Feb 2026 tot 23 Nov 2026.
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2026 tot 11 Des 2026.
Prys sluit in
- Silver Birch-kothuis
- Selfsorg
- Copper Aloe-kothuis
- Selfsorg
- Hobbit Hollow
- Selfsorg
Huisreëls
Kontak asb, die instansie oor troues en funksies by die watervalle.
Let asb. daaarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms aangesien dit onderhewig is aan veranderinge a.g.v. onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang