Successfully reported

Hole in the Wall Resort

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Huisreëls

Let dat die laaste 9 km tot by die oord 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle inklok aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.

Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se geriewe en tariewe vir geriewe, asook die breekskade- en ekstra fooie wat met inklok betaal moet word.

Dit is die gas se verantwoordelikheid om te verseker dat enige spesiale vereistes (soos rolstoelvriendelikheid ens.) direk versoek is sodat die oord daarvan bewus is.

Al die gaste moet by die reëls van die oord hou.

Met aankoms sal gaste 'n vrywaringsvorm gegee word en dit moet eers ingevul word, alvorens gaste die sleutels kan ontvang.

Slegs die aantal mense wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die gastesertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.

Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.

Inkloktye wat op die gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 460
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 179 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umthombe District, Coffee Bay, 3610, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7AD6T8vk2OtLMZ391dkwMxEiH8ZmqvoXs9HkLiFumIjJWkG2HE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag (plek vir 2) 178 5 1 4 Umthombe District Coffee Bay 3610 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.033264215403 29.110191464424
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang