Successfully reported

Holiday Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Holiday Apartment
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R350 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eienaar bied 'n gesertifiseerde persoonlike pendeldiens vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en/of Durban se trein- of busstasie na die hele Suidkus, teen 'n ekstra koste.

Ons sal tot 2 klein huis-opgeleide honde toelaat aangesien die woonstel hondvriendelik is. Katte word nie toegelaat nie.

'n R300 breekskadedeposito word op die inklokdatum aan die eienaar vereis. Dit is terugbetaalbaar op die uitklokdag, en daar word gevind dat alles in goeie orde is.

Streng geen rook word binnenshuis toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Kiaatplace, Doonheights, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02fd9644a8b39916ede54d92d9187722e250adf469e2e20f1823840e898935ae4574bcb27133eb720aa85d8e0f7fb5f69179?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 23 Kiaatplace Doonheights 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.065802961017 30.863454654151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang