Successfully reported
+34

Home @ Hart's

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Melba Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Home @ Hart's is 'n lieflike gastekamer in die hartjie van Hartswater en is ideaal vir oornagverblyf vir paartjies of alleenreisigers.

Dié gastehuis bied die opsies van óf Kamer 1 wat 'n koninggrootte-bed het, Kamer 2 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, en Kamer 3 wat 'n dubbelbed bevat. Kamer 1 het 'n volledige gesin en suite-badkamer, terwyl Kamer 3 'n inkamerstort het.

Al 2 gastekamers het lugversorging en sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en WiFi in.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en ontbyt, middagete en aandete word teen 'n ekstra fooi op die perseel bedien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 8 Melba Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Home @ Hart's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Melba Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ebb9a2b6401cffd91022f4453d2cdf496335fa027ca6be1cd5fef33f1c60c58ed26aa27fa9ba20eddb0407624b77b65c8fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 1 mens 12 5 1 5 8 Melba Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.753433038011 24.814406053511
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang