Home @ Hart's
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Melba Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Home @ Hart's is 'n lieflike gastehuis in die hartjie van Hartswater en bied die ideale oornagverblyf aan paartjies of enkelreisigers.
Dié gastehuis bied verblyf in Kamer 1 wat 'n koninggrootte-bed het, Kamer 2 wat slaapplek vir 2 gaste en 'n koningingrootte-bed het, en Kamer 3 wat 'n dubbelbed het. Kamer 1 het 'n volledige en suite-badkamer, terwyl Kamer 3 'n stort in die kamer het
Die 2 gastekamers het elk lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en ontbyt, middagete en aandete word op die perseel teen ekstra koste bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8 Melba Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Gaste dink Home @ Hart's het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Melba Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang