Home Away Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 45 St Charles Avenue, Fresnaye, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Home Away Home is 'n ruim woonstel op die eienaar se eiendom in Fresnaye, en bied 'n afgesonderde toevlugsoord net 'n kort entjie van Sea Point Pavilion af.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke, seep en sjampoe word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat wil verken, is Clifton Beach 2.5 km weg, en Lion's Head-staproete is 3.7 km weg.
Naby Sea Point se hoofpad met restaurante, winkels en supermarkte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Grant Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 45 St Charles Avenue, Fresnaye, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
- Gaste dink Home Away Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 45 St Charles Avenue, Fresnaye, Cape Town, 8050, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang