Home from Home
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 188 Alan Paton Road, Bulwer, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis wat in 3 eenhede verdeel is wat ideaal geleë is in Durban.
Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden stem baie ooreen en het 1 koningingrootte-bed in elke eenheid.
Veilige parkeerplek word voorsien, en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Home from Home is net 1 km vanaf Davenport Square, en die naglewe in Glenwood. Durban bied verskeie restaurante, strande, winkelsentrums, museums en galerye asook besienswaardighede soos die uShaka Marine World, Fitzsimons Snake Park, en meer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tafadzwa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 188 Alan Paton Road, Bulwer, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Home from Home het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 188 Alan Paton Road, Bulwer, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang