Successfully reported

Home from Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars 2 honde op die perseel het, maar hulle het nie toegang tot die woonstel nie.
'n 50% deposito word gehef om die bespreking te bevestig en is 7 of meer dae voor die inklokdatum betaalbaar.
Indien die bespreking binne 7 dae of minder voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle bedrag betaal word om die bespreking te bevestig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 188 Alan Paton Road, Bulwer, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM5dA8EzqbXwiznhlRsKdtckKl5HRUVdxGFXVg6MjdjrrlSSD2A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 188 Alan Paton Road Bulwer 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.862054313201 30.99314784418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang