Successfully reported

@ Home Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Betsie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Alles en nog meer. Dit is pragtig en skoon. Baie mooier as op die foto's en baie modern. Koffie, tee en melkgeriewe baie welkom. Die kamer was elke dag skoon gemaak. Inboek was baie maklik. Sal aanbeveel. Baie dankie vir 'n gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Atmosphere was relaxing, spent most of our time at the pool. Had a fantastic stay, place was clean and tidy, pool sparkling clean, will definitely recommend them. We had clean towels and cups every morning, the lady that cleaned the room is super friendly and sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
@ Home Guest House
Thank you. I will definitely let the housekeeping department know.

Lebogang M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beautiful place and very secure. The place is exactly as you see it in the pictures. The host was welcoming and the place was very clean. I loved how everything was easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Comfortable. Lovely spacious comfortable stay. I would just suggest some necessary cutlery, utensils like spoons to stir coffee and small plates to warm up food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Natasha
@ Home Guest House
Thank you for the review, Nicolette. We stopped putting cutlery in the rooms as some guests take it with them; we are now putting stirrers in. Sorry for the inconvenience caused.

Hilda J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Vriendelike personeel. Sal vir seker weer daar bly. Baie skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naas H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Very good. It was a great stay at @Home Guest House. The room is spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
@ Home Guest House
Thank you. Hope to see you again.

Hendrik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies en skoon. Baie netjies verblyf. Rustige omgewing. Goeie sekuriteit en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayden F
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker, skoon, gemaklik, goeie diens. Atlete met 2 juffrouens heerlik en gemaklik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie lekker en rustig. Waarde vir geld. Baie lekker plekkie. Skoon en netjies, sal beslis weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
@ Home Guest House
Baie Dankie Thank you, much appreciated.

Melinda M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Baie lekker en veilig. As dit somer was, sou ons lekker kon swem. Skoon, netjies en ruim kamers. Diens was puik. Ons TV het nie gewerk nie, en die eienaar het dadelik uitgekom om dit reg te maak. Dit was 9 uur die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjOWFjNmE0LTFjMzgtNDc4NS1hNTgyLTMzMDUwMThjNDU4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 17 Mooi Street Zeerust 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.538441 26.066513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang