@ Home Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ Home Guest House bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde gastehuis in die dorpie Zeerust, ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 4 gastekamers, elk met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat badkamer. Gaste is welkom om van die gedeelde, gemeenskaplike kombuis in die gastehuis gebruik te maak. Die gastehuis bied ook 'n swembad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Ontbyt is beskikbaar en aandete kan op versoek gereël word. Die huis kan ook as 'n geheel deur 'n groep van tot 10 gaste bespreek word.
Doendinge in die omliggende area sluit 4x4-roetes en voetslaan in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink @ Home Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Mooi Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang