Home-Tuis-Zuhause
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Berg Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Home-Tuis-Zuhause is 'n ruim en bekoorlike vakansie-eenheid in Wellington, wat 'n rustige oornagplek vir 2 gaste bied.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is.
Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, sowel as koffie, tee en suiker in. 'n Gratis bottel vonkelwater en stil water word voorsien vir ekstra gerief.
Die eenheid beskik oor lugversorging, 'n binnebraai en 'n buitebraai vir gaste se gerief en 'n volledig gekoppelde sonkragstelsel. Gaste trek voordeel uit veilige, onderdakparkeerplek agter 'n hek, 'n privaat ingang en 'n sekuriteitstelsel met beligting. DStv en WiFi is ingesluit.
Doendinge in die omgewing sluit in wynproe, fietsry, bergfietsry, natuurwandelings, voëlkyk en wildlewe-besigtiging. Gaste kan ook plaaslike restaurante geniet, sowel as maaltyd- en kruideniersware-afleweringsdienste. Die eenheid is binne loopafstand van die rugbystadion, hoërskool en laerskool en geleë aan die begin en einde van die bekende Perdeskoen-stap- en fietsroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Robert Erwin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 75 Berg Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Home-Tuis-Zuhause het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Berg Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang