Successfully reported
+14

Home-Tuis-Zuhause

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Berg Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Home-Tuis-Zuhause is 'n ruim en bekoorlike vakansie-eenheid in Wellington, wat 'n rustige oornagplek vir 2 gaste bied.

Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is.

Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, sowel as koffie, tee en suiker in. 'n Gratis bottel vonkelwater en stil water word voorsien vir ekstra gerief.

Die eenheid beskik oor lugversorging, 'n binnebraai en 'n buitebraai vir gaste se gerief en 'n volledig gekoppelde sonkragstelsel. Gaste trek voordeel uit veilige, onderdakparkeerplek agter 'n hek, 'n privaat ingang en 'n sekuriteitstelsel met beligting. DStv en WiFi is ingesluit.

Doendinge in die omgewing sluit in wynproe, fietsry, bergfietsry, natuurwandelings, voëlkyk en wildlewe-besigtiging. Gaste kan ook plaaslike restaurante geniet, sowel as maaltyd- en kruideniersware-afleweringsdienste. Die eenheid is binne loopafstand van die rugbystadion, hoërskool en laerskool en geleë aan die begin en einde van die bekende Perdeskoen-stap- en fietsroete.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marina D
Saam met lewensmaat
5.0
Die geld werd. Wat 'n lieflike plekkie om in te bly. Daar is alles wat jy nodig het tot 'n binnebraai. Alles was baie netjies en skoon. Die gasheer wa...
Sien meer
Okt 2025
Pamela N
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly, dis netjies, rustig en veilig. Plekkie is goed toegerus en ook 'n welkomgeskenkie op die bed. Veilige parkeri...
Sien meer
Okt 2025
Annetjiie V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly, sal dit weer en weer gebruik. Fantastiese verblyf.
Mei 2025
Ap V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf. Baie lekker gebly. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.
Apr 2025
Denica F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, presies wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly. Pragtige plekkie. Vriendelike mense. Sal beslis weer daar inboek.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robert Erwin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 75 Berg Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home-Tuis-Zuhause het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Berg Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA547f072d6856d193aaaf09a45423cdaef4161ba6c975699657a37ee098fea284bed20887a02edde1f05e7fbbacf54af28a3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 75 Berg Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.644887424497 19.018069981734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang