Successfully reported
+90

Honey Lodge

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 122 Kaallaagte Road - JR, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Vanaf R945 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Honey Lodge is in die pragtige Dinokeng Big 5 Wildreservaat geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf vir individue, paartjies, gesinne of groter groepe. Gaste kan wildkyk vanaf die lapa wat 'n lieflike uitsig oor die Kaallaagtevallei, strome en damme bied. Honey Lodge is 50 km noord van Pretoria en 108 km vanaf Johannesburg. Daar is twee inwonende katte op die eiendom, hulle neem hul werk as slangafskrikmiddels baie ernstig op. Hulle is dierbaar en geniet dit om gaste te besoek.

Verblyf word gebied in 7 en suite-gastekamers wat altesaam 19 gaste akkommodeer. Elke kamer is toegerus met 'n yskas, lugversorging en 'n kluis vir waardevolle items. Die hoofhuis by die lodge bied 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis en 'n gemeenskaplike sitkamer met sekere DStv-kanale. Die sitkamer maak oop op 'n stoep. Die lodge bied ook WiFi, 'n lapa met 'n gasbraai, asook 'n swembad wat ideaal is vir daardie warm somersdae. Alle openbare areas word tussen gaste gedeel.

Die boma is ideaal vir aande voor die vreugdevuur omring deur die klanke van die natuur. Bedags kan gaste 'n 6 km-selfwildrit op die Honey Lodge-eiendom onderneem, of luilekker middae in die kindervriendelike verhitte swembad geniet. Van die swembad af kan gaste pragtige uitsigte oor die bosveld geniet. Die lodge, sowel as die Dinokeng-wildreservaat, is 'n voëlliefhebber se paradys, en gaste by die lodge kan die voëlskuilplek geniet. Dit is 'n malariavrye area, 97 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 102 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.

Neem asseblief kennis dat ons 2 inwonende katte op die eiendom het.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Sandra C
Gesin met tieners
5.0
Tranquil and value for money. Very relaxing and peaceful in a wonderful setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Julandrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and relaxing. Our stay was amazing. Very relaxing and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Zelda J
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker ontspan. Baie lekker plek. Netjies en stil.
Apr 2025
Lucinda K
Gesin met tieners
5.0
Baie veilig, en baie verskillende wild gesien. Fantastiese verblyf en rustig.
Apr 2025
Morgen H
Saam met lewensmaat
5.0
Quaint, peaceful and beautiful. Beautiful place, Nora is the host and she was friendly and welcoming. Two domestic cats were friendly a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 122 Kaallaagte Road - JR, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Gaste dink Honey Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 945
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 945
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 945
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 122 Kaallaagte Road - JR, Dinokeng Game Reserve, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtdLRxz2UHhfdZQrGjpEbBXW3L1ljjpR7o5AzGLhXFfMQJknR9t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 3) 70 5 1 5 122 Kaallaagte Road - JR Dinokeng Game Reserve 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.400517 28.361361
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang