Successfully reported

The Sanctuary Self-Catering

Selfsorg
The Sanctuary Cottage
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié knus kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met meubels en 'n braai, en daar is onderdakparkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Sanctuary House
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • 6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Sanctuary House bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 matrasse vir kinders. Die aparte badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Linne word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, oond, gasstoof, basiese eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n slim-TV met stroomdienste. Buite is daar 'n stoep met buitemeubels en 'n gasbraai.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Gas
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Gas
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Toonbank
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Gas
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 8
Skottelgoedwasser
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Noodhulpkissie
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers, Leefarea
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Isinga Portion 6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70678c06ce6f03a6c45fdb457ca54f388da91bc7274985263d2ace0262ea2d1dd18335ce4fa8534c2e619920eecbc064fe75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Farm Isinga Portion 6 Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.43790776117 31.057410728264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang