Successfully reported
+34

Hopetown Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hopetown Accommodation is in Hopetown geleë, ongeveer halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, en ongeveer 120 km suidwes van Kimberley.

Die akkommodasie bestaan uit 5 kothuise en 1 woonstel. Kothuis 1, 2 en 3 kan elk 2 gaste akkommodeer, kothuis 5 kan 3 gaste akkommodeer, kothuis 4 en die woonstel kan elk 5 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens het kothuis 1 en 3 elk 'n stoofplaat, en die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis. WiFi is regdeur beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkering in, en die eenhede is troeteldiervriendelik.

Die instansie het rugsteunkragopwekkers wat groot genoeg is sodat gaste lugversorgers kan gebruik tydens kragonderbrekings.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 248 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ben B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir 'n aand of twee. Die kamer is baie netjies en skoon en alles wat mens benodig.
Sep 2025
Rina P
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Felt right at home. Comfortable with everything you need. Very friendly hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Dolores R
Saam met vriende
5.0
Otherwise a perfect spot to overnight. We were extremely happy with the accommodation and the very friendly service but would just like...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Werner M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi en netjies. Alles wat mens benodig. Dit was 'n heerlike verblyf na 'n lang dag op die pad. Die blyplek was skoon en netjies. Dit is geriefli...
Sien meer
Aug 2025
Gerrie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Danielle is 'n ongelooflike professionele gasvrou. Alles is netjies en skoon. Sal die plek vir seker aanbeveel.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 248

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hopetown Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMTA5OTlkLWU5MzAtNGMxYi04MDBmLWNlODIwNmJmN2VlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 248 5 1 5 2 Steyn Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.622694444444 24.089361111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang