Hopetown Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hopetown Accommodation is in Hopetown geleë, ongeveer halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, en ongeveer 120 km suidwes van Kimberley.
Die akkommodasie bestaan uit 5 kothuise en 1 woonstel. Kothuis 1, 2 en 3 kan elk 2 gaste akkommodeer, kothuis 5 kan 3 gaste akkommodeer, kothuis 4 en die woonstel kan elk 5 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens het kothuis 1 en 3 elk 'n stoofplaat, en die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis. WiFi is regdeur beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkering in, en die eenhede is troeteldiervriendelik.
Die instansie het rugsteunkragopwekkers wat groot genoeg is sodat gaste lugversorgers kan gebruik tydens kragonderbrekings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Danielle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 248
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
- Gaste dink Hopetown Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Steyn Street, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang