Successfully reported
+16

Horizon Bay 301

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Blaauwberg Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 681 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Horizon Bay 301 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Table View. Die kompleks is ideaal geleë 160 m vanaf Bloubergstrand, en naby restaurante en winkels in die area.

Dié woonstel op die derde verdieping het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en balkon wat oor die see uitkyk. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort; daar is 'n skuifdeur wat vanaf die slaapkamer na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, met oorgenoeg natuurlike beligting vanaf die groot venster. Die tweede badkamer het 'n wasbak, toilet en bad.

Die volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, 'n eilandstyl-toonbank met kroegstoele, en 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die aangrensende leefarea bied 'n 6-sitplek, ronde glasblad-eetkamertafel, 'n groot hoekbank, en 'n platskerm-TV met Netflix; gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar.

Die leefarea lei na die privaat balkon, wat lieflike skilderagtige uitsigte oor die see en gedeeltelike Tafelberg oorkant die baai bied; die ideale plek om skemerkelkies te geniet.

Die Horizon Bay-kompleks is ook oorkant 'n verskeidenheid restaurante en eetplekke soos News Café en Tiger's Milk geleë. Die uitsigte oor Tafelberg, die stad Kaapstad en die lang wit sanderige stuk Bloubergstrand maak verblyf in hierdie woonstel 'n moet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 327

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 4 Blaauwberg Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 681
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 681
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 681
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Blaauwberg Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe21840671589bd5409f8d33c7cc33be7a7896c2a9daf015cebe6e96b378c48c4a49c1789851117d986adc13b4d18e4c5a3a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 4 Blaauwberg Street Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.822211935729 18.477836090839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang