Hornbill Lodge and Legends Restaurant
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm 506 Portion 96 Zeekoeihoek, Cnr of R24 Rustenburg Road and R563 Hekpoort Road, Magaliesberg, 1791, Gauteng
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hornbill Lodge en Legends Restaurant is 'n ontspanne lodge geleë op 10 hektaar beboste grond aan die oewer van die Magaliesrivier in Magaliesburg. Die lodge is slegs 2.7 km vanaf Maropeng se middestad en naby die argeologiese terrein Cradle of Humankind.
Verblyf is beskikbaar in gesinskamers, luukse gesinskamers, uitvoerende suites en 'n selfsorgkothuis. Alle kamers het lugversorging, 'n TV en 'n DStv-hotelpakket.
Gaste het toegang tot 'n knus gemeenskaplike sitkamer en eetkamer met sofas, 'n kaggel, eetkamertafels en 'n klein yskas. Die sitkamer maak oop na 'n oordekte braaiplek met ekstra sitplek.
Diegene wat verkies om te kamp, sal tevrede wees met die kampeerplekke langs die rivier. Alle staanplekke het gras, kragpunte en is skaduryk. Die ablusiegeriewe is slegs 100 meter van die kampeerplekke af.
Legends Restaurant is 'n steakhouse wat ontbyt en ander plaasstyl-maaltye bedien. Dit beskik oor 'n grasdak en 'n kaggel.
Hornbill Lodge bied ook 'n groot swembad, 'n kinderpoel, Running Waters Spa en 'n trampolien. Die grasperke strek tot by die rivier. Die lodge is ideaal vir vakansiegangers, troues, klein konferensies en verjaardagpartytjies.
Vir ywerige hengelaars is daar 'n geleentheid om op 'n vang-en-vrylaat-basis op die eiendom te visvang, met die meeste visse wat trofeëgrootte is. Daar is ook ongeveer 180 voëlspesies en 'n paar klein wildspesies. Die Magaliesrivier vloei sterk dwarsdeur die jaar en lok verskeie voëls, skoenlappers en rivierdiere. Die lodge se inwonende monitorakkedis sonbaai ook gereeld op die rivierrotse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Cobie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Farm 506 Portion 96 Zeekoeihoek, Cnr of R24 Rustenburg Road and R563 Hekpoort Road, Magaliesberg, 1791, Gauteng
- Gaste dink Hornbill Lodge and Legends Restaurant het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm 506 Portion 96 Zeekoeihoek, Cnr of R24 Rustenburg Road and R563 Hekpoort Road, Magaliesberg, 1791, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang