Successfully reported

House 205

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Renée S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfy, hassle free. Our stay (although short) was wonderful. They made check-in so easy, the place was clean and comfy. One of our better stays in Sasolburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Bekostigbare, gerieflike verblyf. Die eenheid was goed toegerus, gerieflik en netjies. Dit was maklik om te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
House 205
Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gebly en ons plekkie maklik gekry.

Elsie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles wat 'belowe' was, is gegee. Ketel, koffie, mikrogolf, yskas, alles. Fant. Baie rustig. Die hittegolf was net erg, lugreëling sou goed gewees het. Gasvrou het baie moeite gedoen, was baie vriendelik. Wonderlike matras, lekker stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
House 205
Baie dankie. Sien julle een van die dae weer.

Matheko M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Our stay was great and we enjoyed it a lot. Our stay was great at the house. We were in the area to run the Sasolburg Marathon. It was great staying at the house as it's not far from the shops and main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
House 205
Thank you, Matheko.

William V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Ons het lekker gebly en sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf
4.0
Okt 2025

Die kamer is netjies en dit is maklik om daar uit te kom. Ja, dit was lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Marius T
1 nag
5.0
Sep 2024

Besonders puik en sal enigiets weer daar bespreek. Die verblyf was absoluut fantasties. Van die oomblik wat ek geboek het, was die kommunikasie uit die boonste rakke. Ek het presies geweet wat volgende gebeur en die inboek was net so maklik. Die verblyf is pynlik netjies met alles wat 'n persoon kan benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wonderlike verblyf. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag
5.0
Jul 2024

Vriendelike gasvrou. Baie lekker, sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
House 205
Beste Riaan Baie dankie. Sien julle een van die dae weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 118

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 205 Pasteur Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd33db824672059bf849b75f9a29bbdf646cb2c31bf90ca04b0c33d4c1cbdc0679bad1284c8c1cc39c0fda760f0d9149c3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 205 Pasteur Boulevard Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.70309 27.83044
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang