Successfully reported

House De Lange

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Frikkie D
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Netjiese goed toegeruste huis met moderne afwerking. Ons het 'n baie lekker tyd in die verblyf gehad en sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Baie grieflike en veilige verblyf in stil deel van die dorp. Baie lekker gebly, baie netjiese skoon huis met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Huis is goed toegerus behalwe ons moes ons eie handdoeke en afdrooglappe neem. Ja, dit was aangenaam en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carin
House De Lange
More Trevor. Baie dankie vir die terugvoering. Ja, ongelukkig het ons agtergekom dat die eienaar se handdoeke as vloerlappe gebruik word. Dit is die rede hoekom ons dit nie meer voorsien nie, maar nogtans is ek jammer vir die ongerief. Hoop ons sien julle weer. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 160
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 160
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2285, Topaz Street, Henties Bay, Namibia, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8930320dd5ec14de327751359a4263eb4ec356ee8b236deb95a8acba377f8aad59e170529a6b7892e6fa1a1b1a44c71f5e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 2285 Topaz Street Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.1292022 14.2912066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang