House on 215
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die water kom direk uit die reservaat. Dit is vars en suiwer, maar amberkleurig, dikwels vergelyk met chardonnay.
Die laaste stuk van die grondpad kan hobbelrig wees. Alle gewone voertuie kan dit maak, maar dit mag dalk vreemd voel as jy nie gewoond is aan grondpaaie nie.
As 'n ware natuurreservaat is Plaas 215 die tuiste van insekte, spinnekoppe en ander wesens. Slange kom ook in die omgewing voor, hoewel hulle selde gesien word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 5 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 4 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R43, Farm 215, Baardskeerdersbos, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang