House@99
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Waterworks Street, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
House@99 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap. Dit bied 'n intieme wegbreekplek vir paartjies, vriende of enkelreisigers wat op soek is na rus en vrede in 'n rustige omgewing.
Die eiendom het 2 eenhede waaruit gaste kan kies.
Eenheid 1 is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof en yskas.
Eenheid 2 is gemeubileer met 'n dubbelbed, dubbelslaapbank en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond en stoof. Die eenheid is ook toegerus met lugversorging, WiFi en 'n slim-TV met Netflix.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is daar verskeie restaurante, kunsgalerye en bergfietsroetes in die omgewing. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 99 Waterworks Street, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink House@99 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 Waterworks Street, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang