Successfully reported
+30

House@99

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Waterworks Street, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

House@99 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap. Dit bied 'n intieme wegbreekplek vir paartjies, vriende of enkelreisigers wat op soek is na rus en vrede in 'n rustige omgewing.

Die eiendom het 2 eenhede waaruit gaste kan kies.

Eenheid 1 is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof en yskas.

Eenheid 2 is gemeubileer met 'n dubbelbed, dubbelslaapbank en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, mikrogolfoond en stoof. Die eenheid is ook toegerus met lugversorging, WiFi en 'n slim-TV met Netflix.

Vir gaste wat die omgewing wil verken, is daar verskeie restaurante, kunsgalerye en bergfietsroetes in die omgewing. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Virginia C
Saam met vriende
5.0
Fantastiese verblyf. Dit was awesome, baie lekker gebly.
Sep 2025
Simone W
Gesin met tieners
5.0
Na 'n lang reis, was dit die beste plek om my kop neer te sit. Daar is net een woord vir House@99. Stunning! Mooi! Lieflik! Veilig! En baie, baie mooi...
Sien meer
Sep 2025
Marlize V
5.0
Dit voel soos huis. Alles was netjies en skoon. Baie gerieflik ingerig. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die eenheid bespreek om my m...
Sien meer
Sep 2025
Anleri Martha O
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike en behulpsame gasheer. Gerieflike en goed toegeruste eenheid. Die gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend vir 'n laat aand inkok en ...
Sien meer
Jul 2025
Paul S
5.0
Lekker rustig en baie spasie. Met vlink diens. Baie lekker gebly, sal net voorstel vir die winter om 'n ekstra warm kombers om te gebruik.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 99 Waterworks Street, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink House@99 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Waterworks Street, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA257e5ea76637845a027c4b8deae7859d89925fdfc9aada569bbfa09c676561ef09b551ac672e772c882e57e9bbe849be209c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 99 Waterworks Street New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.751017343284 24.754486003633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang