Houtkapperspoort Khoka Moya
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hout Bay Main Road, Constantia, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Houtkapperspoort Khoka Moya is in Constantia, 'n wynproduserende voorstad van Kaapstad, geleë. Die eiendom bied manjifieke uitsigte oor die vallei tot by Houtbaai met Constantiabergreeks in die ooste en die agterkant van Tafelberg in die weste waar 'n paar skouspelagtige sonsondergange geniet kan word.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad vasgemaak is.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, koffiemasjien en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief.
Die kombuis lei na die bergkant en die patio voor het uitsigte oor die wingerde en vallei onder die landgoed. Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hout Bay Main Road, Constantia, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hout Bay Main Road, Constantia, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang